Customer testimonials
Adriaan
Ons is al deur verskillende hondekos en Kanaan is die eerste kos wat ek kan sien werk.Ons 2 boerbulle is in sulke goeie kondisie
Willem
Hallo ek wil net laatweet dat ons 3 honde doen baie goed sover op die kos Hulle sien baie uit vir hulle aandete elke aand.
Zelda
My babies are so happy with the food, and I am very impressed with the service I got from Deon
Leon
I had my bull terrier on very expensive food, now on Kanaan bowl empty everyday. Coat is awesome. Thanks Kanaan
Maggie
Ek het nou al paar duur hondekos soorte probeer en baie geld gemors. Baie dankbaar ek het Kanaan ontdek. Dankie Deon
Marthie
Ons Kitter kat floreer op Juava kos. Sy trek haar neus op vir baie kosse maar sover eet sy lekker. Baie dankie
KC
My honde is mal oor julle kos, koop elke liewe maand by julle. Goeie kwaliteit en die prys breuk nie die bank nie. Plus dit laat my woefers se pels mooi blink
Carlien
Ek het n hond wat allergiese vel het, en vanaf hy dit eet sukkel ons glad nie meer met dit nie.
Justine
So happy with this so far! We will definitely be ordering everytime.